Netbal. Die netbal spanne van Die Hoërskool Wonderboom het 13 April teen Hoërskool Alberton hul harte uitgespeel! Agt van die nege netbal wedstryde het die Wonnies gewen!
Uitslae:
- Dragonflies wen 41-14
- 19B wen 26-12
- 17A wen 10-9
- 16B wen 21-12
- 15A wen 19-14
- 15B wen 14-6
- 14A wen 10-6
- 14B wen 11-10
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf