)

Hokkie Afrigtingskliniek – ANHS woon kliniek by in Pochefstroom

Hokkie Afrigtingskliniek. Gedurende die afgelope vakansie het die 1ste Hokkiespan van Hoërskool Aliwal-Noord ‘n afrigtingskliniek bygewoon. Potchefstroom het gasheer gespeel vir die kliniek. Groot skole van regoor die land het die hokkie afrigtingskliniek bygewoon. Die afrigting is in die oggende aangebied deur sommige SA spelers, Provinsiaal asook PUK spelers. 

In die middae en saans het die verskillende skole in vollengte wedstryde teen mekaar gespeel. Die doel was om die afrigtingsvaardighede teen mekaar toe te pas. Alies het 9 wedstryde in 4 dae gespeel en het die volgende indrukwekkende uitslae behaal:

  • Alies speel 0-0 gelykop teen Transvalia B
  • Verloor 0-1 teen EG Jansen
  • ANHS wen 4-0 teen Transvalia A
  • Alies verloor 1-4 teen Potchefstroom Gimnasium
  • Wen 5-0 teen Rand Park High
  • Wen 1-0 teen Brandwag Benoni
  • Alies wen 2-1 teen Frikkie Meyer Thabazimbi
  • Alies verloor 0-1 teen Hoërskool Menlo
  • Wen 4-1 teen Hoërskool Klerksdorp

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal