Autumn Show Jumping. Pippa Squair, Eldine Grobler en Linke Steyn van Hoërskool Outeniqua in George, het die afgelope naweek uitstekend gevaar by die George Riding Club tydens die Autumn Show Jumping toernooi.
Die volgende uitslae is behaal:
- Pippa Squair – 6 x 1ste plekke vir onder andere show jumping en dressage
- Eldine Grobler – 2 x 1ste plekke en 2 x 2de plekke vir onder andere show jumping en dressage
- Linke Steyn – 1 x 1ste plek en 1 x 2de plek vir dressage
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf