SA JKA Karate. Ernst Fourie, leerder van Primêre Skool Naudeville in Welkom, het 20 en 21 Mei in Johannesburg aan SA JKA Karate National Championship 2022 deelgeneem. Hy het ‘n brons medalje ontvang in die groen belt kumite.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf