• About Us
  • Advertise
  • Contact Us
Sat, Aug 13, 2022
16 °c
Cape Town
15 ° Fri
17 ° Sat
15 ° Sun
13 ° Mon
Schools That Rock
No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us
No Result
View All Result
Schools that Rock
No Result
View All Result
ADVERTISEMENT
Home Western Cape Western Cape Schools Knysna

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Maya van Eck

Maya van Eck

schoolsthatrock by schoolsthatrock
May 24, 2022
in Knysna, Latest News, Western Cape, Western Cape Schools, Western Cape Sports
0
0
Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Maya van Eck

Hokkie Kapteins – Schools That Rock gesels met Maya van Eck

Hokkie Kapteins. In ons reeks oor sport kapteins, gesels Schools That Rock vandag met Maya van Eck. Maya is die kaptein van Hoërskool Outeniqua in George se 1ste meisies hokkiespan. Sy teken vandag die ses-en-twintigste doel aan in ons reeks oor Hokkie Kapteins van hoërskole in Suid-Afrika.

“Ek het op die ouderdom van agt jaar begin hokkie speel. Toe ek begin het, was ek in die laerskool en ons het nog op gras gespeel. Op daardie stadium het ek meer van hokkie as netbal gehou, omdat as jy val, jy nie so hard val op die gras soos op die netbalbaan nie!

READ ALSO

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

My gunsteling professionele hokkiespeler is Cindy Hack. Sy is ‘n baie goeie hokkiespeler, maar ook ‘n baie goeie kaptein vir die ‘SA indoor‘ vroue span.

ADVERTISEMENT

Tans speel ek ‘center back‘. Ek het al in elke posisie gespeel, behalwe ‘goalie‘.

Eerste keer kaptein

Die eerste keer wat ek as hokkie kaptein gekies is was toe ek in Graad 5 vir die O.11 span gespeel het. Ek beskou die grootste taak van die kaptein om die meisies te motiveer. Dit is baie maklik om jou kop te sak as jy besig is om te verloor, of wanneer jy sukkel op die veld. Maar dit is nodig vir my as hokkie kaptein om my kop te lig, sodat ek die die res van die span kan motiveer om hulle koppe ook te lig. Alhoewel dit moeilik is om om dit te doen as jy baie moeg is en besig is om te verloor of frustreed is by ‘n oefening, is dit baie belangrik om dit wel te doen. As kaptein moet jy positief bly omdat jou gesindheid ‘n rimpel-effek gaan hê op die span.

Ons span oefen vier keer ‘n week en speel dan gemiddeld twee of drie wedstryde per week. Ek het ongelukkig nie tyd deur die week om by my eie oefenprogram uit te kom nie. Ek probeer maar oor die naweke daarby uitkom.

Bekwaamhede

Die bekwaamhede waaroor ek as goeie hokkiespeler beskik, is uithouvermoë. Tydens ons fiksheid-oefeninge leer ons beslis wat dit beteken om te kan uithou en aanhou. Dit is baie belangrik vir ‘n hokkiespeler om dit te kan doen. Dit is uiters belangrik om te kan uithou, ten spyte daarvan hoe moeg die span is, en dat dit nie die spel affekteer nie.

My sleutel tot sukses op die hokkieveld is dat ek die spel redelik goed kan lees. So ek sal sê, om die spel te lees, en wanneer om te ‘step’ vir die bal.

Voor elke wedstryd sak ons op ons knieë en bid. En as jy opkyk van die astro, lê ons pragtige Outeniqua berge voor ons. Ek dink dan altyd aan daardie versie in die Bybel: “Ek slaan my oë op na die berge, waar sal my hulp vandaan kom, my hulp kom van die Here, wat Hemel en aarde gemaak het.” Dan voel ek rustig en is ek reg vir my wedstryd. Dít is my inspirasie vir elke wedstryd.

Lekkerste wedstryd

My lekkerste wedstryd nog, was toe ons onlangs in die Spar Challenge deelgeneem het. Die wedstryde was 25 minute lank. Dit het ons ‘n rukkie geneem om aan te skakel, maar die laaste ses minute was asof iets net verander het op die veld. Ons het in die laaste ses minute drie doele aangeteken! Die lekkerste was toe ons kon voel hoe ons momentum opbou, en hoe ons kon sien wat die resultate is as ons speel soos ons afrigter ons geleer het, en saam as ‘n span speel.

Die wedstryd wat ek graag gou wil vergeet is ons wedstryd teen Hoërskool Punt vroeër hierdie jaar. Tydens die wedstryd het ek ‘n ‘P-flick‘ gemis terwyl amper ons hele skool gekyk het. Ek was net baie teleurgesteld dat ek dit gemis het, veral omdat ek dit baie oefen en altyd tydens die oefening regkry. Dit het my geleer om nie so baie om te gee oor wat die mense langs die veld sê nie. Ek moet ook vir myself ruimte gee om foute te kan maak, hoe groot ookal, en daaruit te kan leer en verbeter.

As hokkie kaptein, sal ek sê ek hanteer druk op die hokkieveld redelik goed. Ek raak wel dan stil, en moet myself gedurig herinner om meer te praat op die veld.
Motivering

Die manier waarop ek, as hokkie kaptein, my span motiveer, is deur met die span te praat voor ‘n wedstryd. Ek hou daarvan om elkeen se sterk punte uit te lig en seker te maak ons weet waarop ons moet fokus vir daardie spesifieke wedstryd.  Ons het hierdie jaar ‘n spesifieke liedjie wat ons speel voor elke wedstryd. Dit motiveer ons beslis!

My huidige top 5 prioriteite in die lewe is my geloof, my familie, my vriende, goeie punte om keuring te kry vir medies (akademie) en hokkie.

My raad vir beginners in hokkie is om aan te hou en moenie opgee nie. Ek kan vir seker uit ervaring sê dat oefening jou baie gaan help en jou gaan verbeter!

Ja, ek kyk gereeld na hokkie-wedstryde op televisie. Ek verwonder my aan hoe goed hulle speel, besluite maak en afrond. Ek kyk daarna om idees te kry, en om geïnspireer te word. Ja, ek het al probeer om ‘n professione speler na te boots. Ek het in in 8 ‘seconds‘ te probeer om die bal bo-oor die goalie se kop te ‘flick’, soos wat ek al eenkeer op TV gesien het.

Korttermyn doelwitte

My korttermyn doelwitte is, akademie-gewys, om vir medies gekeur te word. Hokkie-gewys wil ek graag my 50ste wedstryd vir die eerste span speel.

Ek hanteer my verantwoordelikhede ten opsigte van hokkie saam met my sosiale en akademiese verantwoordelikhede, deur lysies te maak. Dan skryf alles wat ek moet doen in my dagboek en beplan ek deeglik wat ek wanneer gaan en moet doen.

Ek beplan nie om hokkie op professionele vlak te speel nie. Waarskynlik sal ek net vir my koshuis op universiteit speel.

My grootste enkele hoogtepunt die afgelope vyf jaar was die dag toe my ma my weer by skool opgelaai het verlede jaar. Sy was lank met ‘n bloedklont in haar brein in die hospitaal.

Ander belangstellings buiten hokkie, is lees en ek hou ook baie daarvan om na mediese dramas te kyk.

My afrigter en spanmaats sal my beskryf as energiek, vriendelik en opreg.

My bekwaamhede as goeie hokkiespeler? As speler is dit my ‘tackles’. Ek wag gewoonlik totdat ek sien waar die meisie gaan en dan sit ek my stok laag neer. Ek sal sê ek is goed daarin om op die regte tyd te ‘tackle’.

Voorstel wat werk

Ja, ek het al voorstelle gemaak wat goed gewerk het. Om die bal, as ons ‘n vryhou het by ons sirkel na jy vyf meter beweeg het, direk in die sirkel in te hardloop en te slaan. Ek het dit al gedoen, en ons het gevolglik ‘n doel gekry.

My rolmodel is Cindy Hack. Ek bewonder haar vir hoe kalm sy op die veld bly, en hoe sy haar span motiveer.

Ek raak ongelooflik opgewonde oor mooi sonsondergange en ook sonneblomme maak my opgewonde.

Die professionele hokkiespeler met wie ek graag sal wil koffie drink, is Mustapha Cassiem. Ek sal hom graag wil vra hoe hy dit regkry om so akkuraat en gereeld te ‘score’.

Om myself in een woord te beskryf, sou ek sê omgee.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.outeniqua.co.za/

Foto verskaf

Tags: HockeySchoolsschools that rockSports

Related Posts

Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
Freestate

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022
Noordvaal Hokkie Uitspele - Erries spanne vaar indrukwekkend
Latest News

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Aug 12, 2022
Ramme getoets - Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
Latest News

Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Aug 12, 2022
Artistatau-redenaarskompetisie - BHVS presteer op kultuurgebied
Freestate

Artistatau-redenaarskompetisie – BHVS presteer op kultuurgebied

Aug 12, 2022
Debat - Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Latest News

Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur

Aug 12, 2022
Debat - Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal
Latest News

Debat – Vier EHS debatspanne dring deur na Con Spirito Semfinaal

Aug 11, 2022
Next Post
SA JKA Karate - Ernst Fourie van Primêre skool Naudeville presteer

SA JKA Karate - Ernst Fourie van Primêre skool Naudeville presteer

Please login to join discussion

POPULAR NEWS

Northern Cape High School learners rewarded

Northern Cape High School learners rewarded

May 31, 2021
Happy Mothersday

What is a Mother?

May 14, 2017
PAUL ROOS RESULTS

Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch – krieketuitslae

Jan 30, 2018
HOOFSEUNENHOOFDOGTER

Hoofseun en -Dogter Laerskool Mooirivier

Oct 11, 2017

Carmin Coetzer, oud-Uppie, vertoon nuwe kort film

Jul 26, 2016

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



ADVERTISEMENT

EDITOR'S PICK

Netbal SA's - Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span

Aug 12, 2022
Noordvaal Hokkie Uitspele - Erries spanne vaar indrukwekkend

Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend

Aug 12, 2022
Ramme getoets - Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid

Aug 12, 2022
Artistatau-redenaarskompetisie - BHVS presteer op kultuurgebied

Artistatau-redenaarskompetisie – BHVS presteer op kultuurgebied

Aug 12, 2022

Follow us

About

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.

Quick Links

  • About Us
  • Advertise
  • Contact Us

Recent Posts

  • Netbal SA’s – Feite oor Oranje Meisieskool O.18 span
  • Noordvaal Hokkie Uitspele – Erries spanne vaar indrukwekkend
  • Ramme getoets – Augsburg matrieks toets ramme vir vrugbaarheid
  • Artistatau-redenaarskompetisie – BHVS presteer op kultuurgebied
  • Con Spirito Semi-finaal – Vier EHS-debatspanne dring deur

Newsletter

Get daily news updates to your inbox!

Subscribe to our mailing list to receives daily updates direct to your inbox!



  • Advertise
  • Contact Us
  • Terms & Conditions
  • Privacy Policy

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

No Result
View All Result
  • Home
  • Latest News
  • Western Cape
    • Western Cape Schools
      • Cape Town
      • Knysna
      • Paarl
      • West Coast
    • Western Cape Sports
  • Eastern Cape
    • Eastern Cape Schools
      • East London
      • Port Elizabeth
    • Eastern Cape Sports
  • Gauteng
    • Gauteng Schools
      • East
      • North
      • Pretoria
      • South
      • West
    • Gauteng Sports
  • Other Provinces
    • Freestate
      • Freestate Schools
      • Freestate Sports
    • Kwazulu Natal
      • Kwazulu Natal Schools
      • Kwazulu Natal Sports
    • Limpopo
      • Limpopo Schools
      • Limpopo Sports
    • Mpumalanga
      • Mpumalanga Schools
      • Mpumalanga Sports
    • North West
      • North West Schools
      • North West Sports
    • Northern Cape
      • Northern Cape Schools
      • Northern Cape Sports
  • Lets Talk
  • Vacancies
  • Events
  • Contact Us

© 2022 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.

Welcome Back!

OR

Login to your account below

Forgotten Password?

Retrieve your password

Please enter your username or email address to reset your password.

Log In
This website uses cookies. By continuing to use this website you are giving consent to cookies being used. Visit our Privacy and Cookie Policy.