)

Podiumpret- Hoërskool Ermelo leer en presteer

Podiumpretters – Hoërskool Ermelo leer en presteer. Hulle het deelgeneem aan die Podiumpret kompetisie en besonder goed presteer.

EHS is trots op die sprekers en wens elkeen alle voorspoed toe. Die volgende rondte vind plaas vanaf 29 September tot 1 Oktober te Pretoria.

Die volgende Erries het aan die Podiumpret-kompetisie deelgeneem en besonder goed presteer.

  • Mariska van Biljon behaal 83% vir haar humoristiese toespraak.
  • Vir voorbereide toesprake behaal Lidmari Sheppard en An-Euné van Niekerk onderskeidelik 79% en 83%.
  • Zané du Plessis neem deel aan die onvoorbereide afdeling en behaal 82% vir die toespraak.
  • Zanéke Ludick neem deel aan onvoobereide lees, waarvoor sy 79% behaal en aan die voorbereide toespraak-afdeling waarvoor sy 83% behaal.
  • Thandolwethu Kubheka and Siyabonga Makhanya both participated in unprepared reading and achieve 75% and 77% respectively for this item.

Erries is trots op elkeen!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.erries.co.za/

Foto voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal