Atletiek – PrimĆŖre Skool Truida Kestell in Bethlehem se atlete het op 12 Maart deelgeneem aan die Vrystaat atletiek kampioenskappe. Hulle het baie goed gevaar en medaljes verower.
Baie geluk aan al die atlete wat aan die atletiek deelgeneem het en presteer het.
Truidjies is baie trots op julle.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien