Hoërskool Strand atlete presteer
Foto vlnr: Marli Botha, Rejeanne Herbst, Christopher Smit en Anél Swart. Cailtin Isaacs was nie teenwoordig nie As gevolg van die Covid-19 pandemie kon die nasionale atletiekkampioenskap ongelukkig nie vanjaar…
Hoërskool Salomon Senekal hou prysuitdeling
Hoërskool Salomon Senekal het op hul onlangse prysuitdeling leerders van 2020 beloon met bekers en trofeë. Baie geluk aan al die Villies.
Hoërskool Solomon Senekal VRL 2021
Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon wens hul Verteenwoordigende Raad van Leerders vir 2021 geluk met hul verkiesing tot die raad. Die name is bekendgemaak tydens die skool se prysuitdeling. Hou…
Camps Bay High School Head of Drama helps keep Theatre alive
This past year has been a very challenging year for local theatre. Camps Bay HIgh School’s Head of Drama, Mr Sheldon Cross, is the Director of “This Moment, A Musical…
Hoërskool Solomon Senekal Prysuitdeling 2020
Hoërskool Solomon Senekal is baie trots op die Villies wat hierdie jaar die eerste drie klasposisies in elke graad beklee. Julle maak ons baie trots! Graad 11: (1) Hanli Crous,…
Laerskool Thabazimbi DUX leerder van 2020
Laerskool Thabazimbi is vandag super trots op Ami White, die Dux leerder vir 2020. Ami het al vanaf Graad R gewys dat sy beslis iemand is om mee rekening te…
Hoërskool Solomon Senekal maak Hoofleiers bekend
Hoërskool Solomon Senekal van Viljoenskroon het hul Hoofleiers vir 2021, Mart-Sophi Swart en Johandré Harmse, bekendgemaak. Baie geluk!
Hoërskool Sentraal Matrieks ontvang Sentraaldasse
Die Traliebond het aan elke matriekleerder ‘n geskenk oorhandig. Die seuns het ‘n spesiale Sentraaldas ontvang en die dogters ‘n Tralieserp. Die Traliebond is trots op die matriekleerders wat binnekort…
Hoërskool Sentraal Toekennings 2020
Hoërskool Sentraal is baie trots op die graad 8- en 9-leerders met hul pragtige prestasies. “Ons is trots op julle.” #tralietrots #werkenwen #tralietillidie
Hoërskool Sentraal Toekennings 2020
Hoërskool Sentraal wens hul Graad 10 en 11 presteerders baie geluk met hul pragtige prestasies. “Ons is trots op julle.” #tralietrots #werkenwen #tralietillidie
Hoërskool Sentraal Toekennings 2020
Hoërskool Sentraal wens die graad 12 leerders baie geluk met hul pragtige prestasies. Tralies is trots op julle. #tralietrots #werkenwen #tralietillidie
Paarl Girls’ High Grade 7 Artes Evening
The Paarl Girls’ High grade 7 Artes Evening was out of this world! Literally! The venue was decorated to look like outer space and the evening was hosted by space…
Grey College Polo players represent Free State
Forty-four of our Grey College water polo players are representing the Free State at the Intra Provincial Water Polo Tournament held in Johannesburg. U14 team wins their semi-final and will…
Hoërskool Sentraal Dux leerder 2020
Baie geluk aan Olivia van Wyk wat as Hoërskool Sentraal van Bloemfontein se duxleerder vir 2020 aangewys is. #tralietrots #werkenwen
BHVS: Voortrekker Alumni
Sommer 5 Dokters in ‘n ry….baie geluk aan oud-leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Gert van Wyk, Stephanie Ferreira en Melissa McApline, Cara Scheepers en JJ Lombaard wat hul MBChB grade…
Hoërskool Kroonstad plant ‘n boom vir matrieks
Blouskool, Kroonstad, se skoolhoof, mnr. Drinkwater en hoofleiers, Cornel en Tibby het ‘n boom geplant namens die Matrieks van 2020. “Our principal Mr Drinkwater and school leaders Cornel and Tibby…
Hoërskool Waterkloof bied O.12 Rugbykamp aan
Hoërskool Waterkloof het vir die eerste keer in die geskiedenis ‘n o. 12-rugbykamp in samewerking met Rhino Rugby South Africa aangebied. 32 Seuns van regoor Gauteng is uitgenooi om aan…
Laer Volkskool maak 2021 se leiers bekend
Baie geluk aan Laer Volkskool, Heidelberg, se nuut-verkose leiers vir 2021. “Ons weet dat julle hierdie nuwe rol met selfvertroue sal aanpak en groot sukses daarvan sal maak in 2021.”…
Laerskool AG Visser maak 2021 Leiers bekend
Baie geluk aan die nuut-verkose 2021 leiers van Laerskool AG Visser van Heidelberg. Die hoofleiers is Engela Jordaan (onderhoofmeisie), Klariez Kitching (onderhoofmeisie), Lindsey Barrett (hoofmeisie), JP Delport (onderhoofseun), Janco de…
Primêre Meisieskool Oranje: Jaarblad 2020
Foto bo: V.l.n.r. mevv. A. Fourie, N. Geyer, me. N. van der Walt, mevv. T. Koekemoer en R. Prinsloo Baie geluk aan die Jaarbladredaksie van Primêre Meisieskool Oranje met ‘n…
EHS-Spoiings: sukses-publikasie, enig in sy soort
Foto bo: Meneer Harry Labuschagne en Zara Büchling met die bundel Ten spyte van ‘n chaotiese Covid-jaar, spog die Erries weereens met die jaarlikse Spoiings. Alhoewel dit lyk of die kreatiewe-skryfwerk-bundel…
Hoërskool Langenhoven leerder presteer in Jaggeweerskiet
Marco Marx, ‘n graad 10-leerder van Hoërskool Langenhoven in Riversdal, en ‘n junior van Eden Jaggeweerskiet, het puik in die Boland Ope presteer. Marco verwerf ‘n eerste plek in die…
2021 Wink vir die Nellies
Met 2020 wat einde se kant toe staan, is die Nellies entoesiasties besig om reg te maak vir 2021. Die Bestuurskomitee (BK) is volstoom aan die werk aan hul voorstellingsvideo…
Laerskool Menlopark hou prettige Graad 7 afskeid
Laerskool Menlopark het ‘n baie prettige graad 7 afskeid gereël. Die foto’s doen die praatwerk! Foto’s verskaf
Kyle Burns – ‘n oud-Arend op wie Hoërskool Strand baie trots kan wees
Kyle Burns, lid van die Gordonsbaai NSRI en 2018 Hoërskool Strand matriekulant, laat weereens sy alma mater baie trots voel. Vroeër die jaar is daar in die koerant berig van…
Primêre Skool Naudéville ontvang skenking van bome
Primêre Skool Naudéville van Welkom is baie dankbaar teenoor Johan Terblanché van Afriforum vir die skenking van bome aan hul skool.








