)

Laerskool AG Visser maak 2021 Leiers bekend

Baie geluk aan die nuut-verkose 2021 leiers van Laerskool AG Visser van Heidelberg.
Die hoofleiers is Engela Jordaan (onderhoofmeisie), Klariez Kitching (onderhoofmeisie), Lindsey Barrett (hoofmeisie),
JP Delport (onderhoofseun), Janco de Klerk (onderhoofseun) en Handré Gryffenberg (hoofseun).
Die res van die span is Phia du Pisanie, Leoni Ford, Erin Kelly, Rachelle Kleinhans, Petra-Ann le Roux, Larisa Lourens, Kelly Pelser, Leanka Pretorius, Amanda van Wyk, John Blackie, Boesman Boy, Samkelo Dlamini, Ruan Nortjé, Xander Ross, CJ Stuart en Tyron van der Merwe.
Hoër Volkskool wens julle alle sterkte toe met die groot taak wat vir julle voorlê in 2021. Weet dat jy tot alles in staat is met ons Hemelse Vader wat langs jou stap.
Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal