Baie geluk aan Laer Volkskool, Heidelberg, se nuut-verkose leiers vir 2021. “Ons weet dat julle hierdie nuwe rol met selfvertroue sal aanpak en groot sukses daarvan sal maak in 2021.”
Volkies se 2021 leiers is Magnus Brink, Franco Conte, Jano Dietrechsen, Pieter Greyling, Div Huisamen, Kirstein Jacobs, JJ Labuschagne, CJ Tait, Klaas Venter, Mia Boshoff, Leila de Beer, Dané Maritz, Bienkie Pieterse, Liezel Rautenbach, Gabi Roos, Anéll Shepherd, Lalie van der Merwe en Chriselda Viljoen.
Foto verskaf