Sommer 5 Dokters in ‘n ry….baie geluk aan oud-leerders van Bethlehem Voortrekker Hoërskool, Gert van Wyk, Stephanie Ferreira en Melissa McApline,
Cara Scheepers en JJ Lombaard wat hul MBChB grade verwerf het!
Trekkertrots.
Alle oud-leerders word versoek om Alumninuus en foto’s in te stuur na admin@bvhs.co.za