)

Hoërskool Strand atlete presteer

Foto vlnr: Marli Botha, Rejeanne Herbst, Christopher Smit en Anél Swart. Cailtin Isaacs was nie teenwoordig nie

As gevolg van die Covid-19 pandemie kon die nasionale atletiekkampioenskap ongelukkig nie vanjaar plaasvind nie en is vele atlete en ander sportbetrokkenes se prestasiepaadjie kortgeknip.

Hierdie Arend-atlete het vanjaar puik prestasies op die atletiekveld gelewer en sou by die atletiektoekenningsfunksie met half- en volle erekleure vereer word. Marli Botha het reeds by die Boland Kampioenskap vir hamergooi D/20 vir die ASA Junior Kampioenskap gekwalifiseer en ontvang dus volle erekleure. Rejeanne Herbst, Christopher Smit, Anél Swart en Caitlin Isaacs het al vier aan die Wes-Kaap Kampioenskap deelgeneem. Vir hierdie prestasie ontvang hulle half erekleure. Hoërskool Strand is besonder trots op hierdie vyf atlete . Vir Anél Swart (as matriekleerling) is dit die afsluiting van ‘n prestasieryke vyf jaar van Arende-atletiek.

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal