Laerskool Thabazimbi is vandag super trots op Ami White, die Dux leerder vir 2020. Ami het al vanaf Graad R gewys dat sy beslis iemand is om mee rekening te hou wanneer dit by die Akademie kom. Vanaf Graad 5 was Ami elke jaar die beste presteerder in die graad.
Baie geluk Ami. Laerskool Thabazimbi is baie trots op jou.
Become a Sponsor








