Potspel Vrystaatproewe. Vyf leerders van hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein, is ingesluit in verskeie Potspel Vrystaatproewe spanne.
- Darius Crowther – Beste o.18 speler A-span
- Conrad van der Zwaard – A-span
- Dihan Greyling – Dihan is ook gekies vir die o.15A span en is aangewys as die top o.15 speler C-span
- Reghard Becker – C-span
- Arthur Kayser – C-span
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf