)
SA Atletiekkampioenskappe – Twaalf Witteberg atlete neem deel

SA Atletiekkampioenskappe. ‘n Totaal van twaalf atlete gaan Hoërskool Witteberg, Bethlehem, vanjaar by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe verteenwoordig vanjaar. Die kampioenskappe vind plaas vanaf 16 tot 19 Maart 2022 in Germiston.…

Nedstar-kliniek – Erries Hokkie woon kliniek by

Nedstar-kliniek – Errie hokkie van Hoërskool Ermelo het die voorreg gehad om ‘n Nedstar hokkie kliniek by te woon. Dit het plaasgevind op 4 en 5 Maart onder leiding van…

Krieket-kapteins – Wium Smit vertel ons meer oor sy kapteinskap

Krieket-kapteins. Schools That Rock gaan oor die volgende aantal weke met verskeie skole in Suid-Afrika se 1ste span krieket kaptein gesels. Ons eerste bal word geboul aan Wium Smit, kaptein…

Matrieks 2021 – Helpmekaar Kollege 205 matrieks 707 vakonderskeidings

Matrieks 2021. Die Helpie-harte is vól van akademie, maar vanoggend ook vol trots en dankbaarheid vir puik matriekuitslae. Welgedaan, klas van 2021! Die tweeling, Christiaan Botes en Carla Botes, is…

Matric results – St Andrew’s School for Girls Top 25 2021

Matric results. St Andrew’s School for Girls, Bedfordview, Gauteng, is very proud on their 2021 Top 25 Matrics. 1. Chinhakwe Kayla: Matric final subjects – English, Afrikaans, Mathematics (Core), Mathematics…

2021 Sport Highlights– Verskeie hoogtepunte van Vrystaat skole

2021 Sport Highlights. Sport vorm ‘n groot deel van Schools That Rock se berigte. Die meeste van ons lesers geniet die skole sport wat ons bied. Schools That Rock kyk terug na…

Tennis Growthpoints – Gareth Igesund Curro Durbanville

Tennis Growthpoints. Gareth Igesund from Curro Durbanville Independent School participated in both the Cape Town and Boland Tennis Growthpoints in December. Having made four finals, he won a gold for…

Hokkie – Laerskool Truida Kestell skitter onoorwonne

Hokkie – Laerskool Truida Kestell, van Bethlehem se eerste hokkiespan, het hierdie jaar geskitter op die hokkieveld. Hulle het hul besonder goed gekwyt van hulle taak en gewys waartoe hulle…

#Helpagirlout – Aliwal North High School Launch #helpagirlout

Helpagirlout. On the 23rd of October Thlolohelo Smouse, a Grade 9 learner at ANHS, launched the #HELPAGIRLOUT project. It is an initiative that seeks to empower young girls. Tholohelo was…

Performance Riding – Tené Martin wen goud

Performance Riding. Tené Martin van Welkom Volkskool was deel van die Vrystaatspan by SA Equestrian Federation. Die span het gedurende die skoolvakansie deelgeneem het aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe in Performance…

Guiness World Record – Oud-Uppie behaal rekord op fietsrollers

Guiness World Record. Neels de Waal is ‘n oud-Uppie. Hy het in 2005 by Uppies matrikuleer. Neels kan nou ‘n Guiness World Record agter sy naam skryf.  Dit gaan oor…

Welkom Gimnasium Vrystaat skietspan – Skuts presteer

Welkom Gimnasium Vrystaat skietspan. Welkom Gimnasium is baie trots op die volgende Gimmie- skutte! Keagan Smith verower ‘n Brons medalje en ‘n 5e plek by die afgelope streek skietkompetisie. Marko…

Suid-Vrystaat hokkie spanne – Sentraal in Suid-Vrystaat Hokkiespanne

Suid-Vrystaat hokkie spanne. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is baie trots op drie leerders wat verkies is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne. Elnita Wessels is verkies vir die o.14 A span terwyl…

Truida Kestell Senekal Redenaarsfees – Truidjies presteer

Truida Kestell Senekal Redenaarsfees. Hierdie jaar se Senekal Redenaarsfees was inderdaad ‘n fees! Laerskool Truida Kestell se sprekers het pragtig presteer: Kai de Klerk ontvang ‘n Goue sertifikaat en Beste…

Goue Medalje in wiskunde – Volkskool goue medalje

Goue Medalje in wiskunde. Alexis Pieters van Welkom Volkskool het die naweek ‘n Goue medalje toekenning ontvang. Sy het deelgeneem aan die jaarlikse ‘A+ Students’ Wiskunde streekskompetisie wat in Bloemfontein…

BVHS TBM-spanne verkies om aan Vrystaat netbalproewe deel te neem

BVHS by netbal kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbalspelers is verkies tot TBM- netbal kampioenskappe se spanne wat Saterdag, 21 Augustus in Bloemfontein aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem. Spelers…

BHVS learner: Junior Protea Colours for Tentpegging

Tiaan Terblanche from Bethlehem Voortrekker Hoërskool has been awarded Junior Protea Colours for Tentpegging after the test between SA vs Sudan in Rawsonville, Western Cape during 7-9 August. Well done…

Ex-boys from Point High School at Olympic Games

Point High School from Mossel Bay is extremely proud of ex-pupils, Llewellyn Whittaker and Johan Swanepoel who are part of the 2021 Olympic Games: Llewellyn Whittaker, Olympic Surf coach Tokyo…

St Andrew’s School announce the appointment of Mr Roland Herman Rudd as Headmaster

St Andrew’s School, Bloemfontein, is pleased to announce the appointment of Mr Roland Herman Rudd, as Headmaster in succession to Mr Chris Thomas, who retired in December 2020. Mr Rudd…

Hoërskool Adamantia Karate-leerders gradeer

Tien leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley het onlangs gegradeer. Die volgende prestasies is behaal: Neil Pietersen 2nd Kyu bruin belt, Nico Oosthuizen 2nd Kyu bruin belt, Aiden Visagie 3rd…

Hoërskool Fichardtpark Landloop uitslae

Hoërskool Fichardtpark se atlete het op 11 Junie aan die Landloop liga 2 deelgeneem. Uitslae hierbo. Baie geluk ons is trots op julle! Foto’s verskaf

Hoërskool Outeniqua leerdeer Kyle Koeries verwerf Eden kleure in Seiljag

Baie geluk aan die Kwagga, Kyle Koeries, aan wie Eden kleure vir die 2020-2021 Seiljag Seisoen toegeken is. Kyle is een van die agt deelnemers wat die toekenning in die…

TRIO Bergfiets MTB spog met nuwe klere

Dit is vir die skool ‘n groot voorreg om hul skool se bergfietshemde aan die publiek bekend te stel. Die hemde is deur ‘n plaaslike maatskappy geborg, wat ook betrokke…

Camps Bay High School Matric students involved in raising awareness for the plight of big cats in captivity in SA

Camps Bay High School Matric students, Drew Goldie and Sebastian Byrnes have been passionately involved in the raising awareness for the plight of big cats in captivity in South Africa and…

St Andrew’s and Grey College commemorate 140 years since first Rugby match

To commemorate 140 years since the first Rugby match in the Orange Free State on 4 June 1881, played between the two schools, the captains of Saint Andrew’s and Grey…

St Andrew’s School for Girls co-hosted SAGSA Conference

Left to right: Prof Thuli Madonsela, Tsakani Maluleka and Alison Botha St Andrew’s School for Girls and Holy Rosary co-hosted the SAGSA (South African Girls’ Schools Association) Conference for Heads…

DF Malan Netbalspelers vir WP-Netbal gekies

Vlnr: Nelke, Mia. Rayleigh, Emma, Ané en me. Rihanna Steenkamp (Netbalorganiseerder by DF) DF is baie trots op die volgende groep netbalmeisies wat vir WP-Netbal gekies is. Baie geluk! o.15: Ané Theron,…

Hoërskool Outeniqua Tennis floreer

1ste Span seuns vlnr: Drikus de Jager, Micheal Mostert, Willem Breytenbach, Martin Moster en Albert Warren (Afrigter). Hoërskool Outeniqua van George se tennis het die afgelope maand die Eden Distrik…

Hoërskool Witteberg leerder aangewys as een van SA se Top 30 swemmers

Ramon Landmann (Rugbyspeler en Swemmer van Witteberg) is deur die Internasionale Skole Federasie aangewys as een van SA se top 30 skole seuns swemmers. Hierdie komende naweek neem die top…

Hoërskool Punt Rugby – Cravenweek en Grant Khomo proewe

Cravenweek: Voor vlnr: Jordan Jaars, Lucky Tshawe, Vondre du Toit, Reihardt Nel en Rosco Seconds Agter vlnr: Enrico Giani, Dylan Boshoff, MD de Lange en Ryan Durand Hoërskool Punt van…

Primêre skool Naudéville kondig nuwe Raadsvoorsitters aan

Foto bo: Raadvoorsitters van die tweede kwartaal in 7A – Zander Pretorius en Rihane Liebenberg Baie geluk aan die volgende leerders van Graad 7, wat as nuwe Raadsvoorsitters aangekondig is.…

Hoërskool Sentraal Netbal vs Hoërskool Fichardtpark

Die Tralie-netbaldogters het gewerk en wen op 6 Mei in hul liga-bepaling teen Hoërskool Fichardpark. Netbaluitslae: Sentraal o. 19A wen Fichardtpark 46-23 Sentraal o. 19B wen Fichardtpark 33-22 Sentraal o.…

Schools That Rock chat to Eunice High School’s Chess Captain

It is a priviledge for Schools That Rock to introduce Eunice Hich School’s Chess Captain, Abigail de Klerk, to the visitors of our website. “I started playing chess at 9 years old.…

Schools That Rock gesels met die Kaptein van Grey Kollege se Swemspan

Dit is vir Schools That Rock â€˜n voorreg om die kaptein van Grey Kollege se swemspan, Kaleb Lombard, aan die besoekers van ons webtuiste voor te stel. “Ek het begin swem op die…

Hoërskool Witteberg finale uitslae ASA Kampioenskappe

Leozé Lottering, 2e in Suid-Afrika Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op die prestasies wat hul 16 atlete, Leozé Lottering, Amy Kotze, Laura Shepherd, Charl Greyling, Andrea Steynberg, Elry Flores,…

Hoërskool Punt maak ‘n punt onder die Top 10

Hoërskool Punt is baie trots op die 2020 matrikulante wat in verskeie vakke onder die Top 10 leerders in die Wes-Kaap geeindig het: Juanique de Lange en Elizmor Olivier het…

Primêre Skool Jordania is gerat om tegnologie suksesvol in te span

-Dr. André Smith By die Primêre Skool Jordania in Bethlehem, poog ons om altyd aan die voorpunt van sake te wees.  Ons het nog altyd daarin geslaag om op hoogte…

Welkom Gimnasium se Fisiese Wetenskap departement presteer

Baie geluk aan Welkom Gimnasium se Fisiese Wetenskap departement. Hulle het ‘n toekennings ontvang vir uitsonderlike prestasies in die 2020 Matriek-eindeksamen. Mr Johan Slabbert, Mrs René Erwee and Mrs Jana…

Schools That Rock verwelkom die Graad 1’s van Vrede Skool

Vrede Gekombineerde Skool verwelkom hul Graad 1’s van 2021 wat verlede week met hul skoolopleiding begin het. “Ons weet sommer julle gaan ‘n blink toekoms by Vrede Skool hê.” Foto’s…

Hoërskool Waterkloof verwelkom nuwe personeel

Foto: Voor v.l.n.r. – Wian van Staden, Estelle Oberholzer en Etienne Denysschen Tweede ry v.l.n.r. – Vernon Harms en Ruan Grové Derde ry v.l.n.r. – Nico Pretorius en Alet Kieser…

Hoërskool Punt verwelkom nuwe personeellede

Hoërskool Punt, Mosselbaai, spog met die afskop van die nuwe skooljaar met 4 nuwe personeellede: Me. Stefanie Keyser (Musiek), Me. Mari Grobler (English), Me. Kari Fox (Verbruikerstudies) en Me. Anke…

Schools That Rock gesels met Jurie Boshoff

Schools That Rock het ‘n paar vrae aan Jurie Boshoff, Hoofseun van Hoërskool Hugenote in Springs gestel. Vraag: Waarna sien jy die meeste uit wanneer die 2021 skooljaar begin? Ek…