)

Welkom Gimnasium Vrystaat skietspan – Skuts presteer

Welkom Gimnasium Vrystaat skietspan. Welkom Gimnasium is baie trots op die volgende Gimmie- skutte! Keagan Smith verower ‘n Brons medalje en ‘n 5e plek by die afgelope streek skietkompetisie. Marko van Jaarsveld verower ‘n goue medalje en drie 4e plekke. Dewan van Jaarsveld verower 3 silwer medaljes.

Al drie hierdie manne is gekies vir die Vrystaat skietspan wat in Oktober gaan deelneem aan die Nasionale kompetisie by Excalibur in Welkom.

Welgedaan manne! #skerpskutters#Trots#ohana

Lees meer oor Welkom Gimnasium:

https://schoolsthatrock.co.za

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal