Suid-Vrystaat hokkie spanne. Hoërskool Sentraal van Bloemfontein is baie trots op drie leerders wat verkies is vir verskeie Suid-Vrystaat hokkiespanne.
Elnita Wessels is verkies vir die o.14 A span terwyl Pheli Motsilili en Choki Motsilili vir die O.16 B span verkies is.
Die Tralies is trots op julle.
Lees meer oor Hoërskool Sentraal: