Punt INK kompetisie – Twee leerders van Hoërskool Punt in Mosselbaai,Chené Claassen en Nina van Schalkwyk, het ingeskryf vir die INK ‘Skryf in Afrikaans’ kompetisie. Vyf van Chené en twee van Nina se gedigte is opgeneem vir publikasie in hulbloemlesings. Chené en Nina is uitgenooi na die Prestige Gala-aandop 13 November in Pretoria.
Lees meer oor Hoërskool Punt: