SA Atletiekkampioenskappe. ‘n Totaal van twaalf atlete gaan Hoërskool Witteberg, Bethlehem, vanjaar by die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe verteenwoordig vanjaar.
Die kampioenskappe vind plaas vanaf 16 tot 19 Maart 2022 in Germiston.
Baie geluk aan Elry Flores, Ané Beneke, Laura Shepherd, Leozé Lottering, Kaylin Stoffberg, Jané de Villiers, Amy Kotzé, Andrea Steynberg, mnr. C Carstens, Gerhard Bossert, Ernst Mienie, mnr. DP Coetzee, Charl Greyling en Janus Breytenbach
“Ons is trots op julle harde werk, en aanhou tot op die einde. Ons glo en weet julle sal die seisoen op ‘n hoogtepunt eindig.”
#net1skool
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za