)

Hoërskool Witteberg – Nuwe pawiljoen vir 800 besoekers

Hoërskool Witteberg. As deel van Hoërskool Witteberg se 50 jaar mylpaal, het ‘n groot projek in 2021 ontstaan. ‘n Nuwe pawiljoen vir die sportveld is gebou wat ongeveer 800 mense kan akkommodeer.

Hulle is nou gereed om in 2023 weer ‘n groot Derby aan te bied en besoekers by massas te verwelkom. Die pawiljoen is op die regte wyse geopen soos net Witteberg kan. Witteberg bedank Hannelie Beukes, Manie Beukes, Eddie Naude, Francois Barnard en George Delport vir hierdie groot projek.

#net1skool#50jaar

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal