Vlnr: Nelke, Mia. Rayleigh, Emma, Ané en me. Rihanna Steenkamp (Netbalorganiseerder by DF)
DF is baie trots op die volgende groep netbalmeisies wat vir WP-Netbal gekies is. Baie geluk!
o.15: Ané Theron, Emma Doms en Nelke Bezuidenhout
o.16: Mia Groenewald
o.18: Rayleigh Arendse