Tien leerders van Hoërskool Adamantia in Kimberley het onlangs gegradeer.
Die volgende prestasies is behaal:
Neil Pietersen 2nd Kyu bruin belt, Nico Oosthuizen 2nd Kyu bruin belt, Aiden Visagie 3rd Kyu bruin belt, Tristan Owen 3rd Kyu bruin belt, Darren Uithaler 3rd Kyu bruin belt, Darius Jacobsohn 3rd Kyu bruin belt,Valencia Tiger 3rd Kyu bruin belt, CJ Jacoby pers belt, Selwyn Jembula groen belt, Beukes Mihi groen belt.
Baie geluk aan elkeen van hierdie leerder. Addies is trots op julle!
Foto’s verskaf