Jo-Anne Hardy van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal:
2de 50cm Show Jumping 2 Phase
3de 50cm Show Jumping
1ste 50cm Equitation
Baie geluk Jo-Anne. Volkies is trots op jou.
Foto’s verskaf