Kara Taute van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal:
1ste 60cm Show Jumping 2 Phase
1 ste 60cm Show Jumping
1ste 60cm Equitation
2de 60cm Working Hunter
Baie geluk Kara. Volkies is trots op jou.
Foto’s verskaf