Tené Martin van Welkom Volkskool het op 12 en 13 Junie aan die SANESA Qualifier 3 perdeskou deelgeneem en die volgende plekke behaal.
1ste Performance Riding, 1ste Working Riding, 4de Dressage
Baie geluk Tené. Volkies is trots op jou.
Foto’s verskaf