Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op Daniella Coetzee wat eers die tweede en toe die eerste plek behaal het in die ope -afdeling van die ‘Graded Provincial’-perdespringvertoning Saterdag by die Constantia Village-ryklub.
Daniella is tans die topruiter in die 0/18-afdeling in die Wes-Kaap en beklee die derde posisie in Suid-Afrika!
Baie geluk, Daniella!