)

You are sponsoring

Hoërskool Jan van Riebeeck leerder skitter by 'Graded Provincial'-perdespringvertoning

Hoërskool Jan van Riebeeck is baie trots op Daniella Coetzee wat eers die tweede en toe die eerste plek behaal het in die ope -afdeling van die ‘Graded Provincial’-perdespringvertoning Saterdag…