Ramon Landmann (Rugbyspeler en Swemmer van Witteberg) is deur die Internasionale Skole Federasie aangewys as een van SA se top 30 skole seuns swemmers. Hierdie komende naweek neem die top 30 teen mekaar deel in Durban.
Baie geluk Ramon. Witteberg is trots op jou!