Na afloop van die jaarlikse SA Nasionale juniorswemkampioenskappe is een van die Rooies, Bennet Goenewald, gekies om deel te neem aan die swemproewe vir die SA skoleswemspan.
Bennet sal vanaf 28 tot 30 Mei in Durban deelneem aan die proewe. Na afloop van die proewe sal ‘n span saamgestel word wat in Oktober 2021 aan die 18de Internasionale Skole Sport Federasie se Somerspele in Jinjiang China, saam met 40 ander lande, deelneem.
Baie sterkte, Bennet. Die Rooies is trots op jou.