Grade 12:
Merit. Talal Hussain is the top achiever in Gr.12 after the 1st term with an unbelievable 95%! Well done Talal and all the other gents in the top 20! Hard work really pays off. Keep up the good work!
Graad 11:
Meriete. Veels geluk aan George Bouwer (Gr.11) wat die toppresteer is van die 1ste kwartaal! Ons is uiters trots op die top 22 manne! Geluk met jul puik uitslae!
Grade 10:
Merit. Congratulations to James Scheepers (Gr.10) who is the top achiever for the 1st term! We are extremely proud of you and all the boys in the top 20! Congratulations!
Graad 9:
Meriete. Veels geluk aan Danie Kruger (Gr.9) wat die toppresteer is van die 1ste kwartaal! Ons is uiters trots op die top 20 manne! Geluk met jul puik uitslae! Danie het 96,10% behaal.
Graad 8:
Meriete. Die toppresteerder in Gr.8 vir die 1ste kwartaal is Dian Havenga! Veels geluk Dian! Geluk ook aan al die manne in die top 20!