Dit is vir die skool ‘n groot voorreg om hul skool se bergfietshemde aan die publiek bekend te stel.
Die hemde is deur ‘n plaaslike maatskappy geborg, wat ook betrokke is by die vestiging van bergfiets as ‘n sport by Trio.
Foto verskaf
Become a Sponsor








