BVHS by netbal kampioenskappe. Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool se netbalspelers is verkies tot TBM- netbal kampioenskappe se spanne wat Saterdag, 21 Augustus in Bloemfontein aan die Vrystaat netbalproewe gaan deelneem.
Spelers wat van die o/14 gekies is, is Chloe Opperman, Jazelle Muller, Thato Mohloki, Celri Botha, Anja van Zyl, Marilie Trerblanche
Van die o/15 span: Elizbe Heyns, Heili Pretorius, Jasmine Liebenberg, Luandri Hilario, Siba Booi, Marle Jonck, Bonolo Motlokare, Franzel de Jongh, Eloise Snyman
Van die o/16 span: Karli van Niekerk, Luane Terblanche, Anke Heyns, Carlem Germishuizen, Megan Azar, Amy Rautenbach, Marine van den Berg
Van die o/17 span: Theanette Jonck, Cadi Mei, Emma Schutte, Carli Shannon, Karabo Mokibitha, Jami-Lee Lourenco
Afrigters wat as keurders en beamptes die netbal kampioenskappe se spelers vergesel is Ruzel Vorster, Elmari de Bruin, Lisa van Wyk.
Baie sterkte aan al die spelers!
Trekkertrots!
Foto’s verskaf
Meer oor Bethlehem Voortrekker Hoƫrskool:
https://schoolsthatrock.co.za/category/other-provinces/freestate/freestate-sports/