Leozé Lottering, 2e in Suid-Afrika
Hoërskool Witteberg van Bethlehem is baie trots op die prestasies wat hul 16 atlete, Leozé Lottering, Amy Kotze, Laura Shepherd, Charl Greyling, Andrea Steynberg, Elry Flores, Lovelle Loubser, Ersnt Minie, Jane De Villiers, Janus Breytenbach, Noelle Petit, Cara Cilliers, Samukele Willemse, Anuschka Janse van Rensburg, Ella Steynberg en Arnuad Tredoux, tydens die ASA Kampioenskappe behaal het.
Leozé Lottering – 2de plek vir spiesgooi D/16 met ‘n afstand van 47,56m
Amy Kotze – 4de plek vir driesprong D/16 met ‘n afstand van 10,57m
Laura Shepherd – 5de plek vir 5000m stap D/16 met ‘n tyd van 29:50,07s
Charl Greyling – 5de plek vir Hanmergooi S/18 met ‘n afstand van 56,01m
Andrea Steynberg – 6de plek vir 800m D/16 met ‘n tyd van 2:18,01s
Elry Flores – 6de plek vir Paalspring D/18 met ‘n hoogte van 2,60m
Lovelle Loubser – 6de plek vir Paalspring Mans/20 met ‘n hoogte van 3,80m
Ersnt Minie – 7de plek vir Paalspring S/18 met ‘n hoogte van 3,90m
Jane De Villiers -8ste plek vir 5000m stap met ‘n tyd van 31:03,45s
Janus Breytenbach -8ste plek vir Paalspring S/18 met ‘n hoogte van 3,80m
Noelle Petit – 9de vir 5000m stap D/16 met ‘n tyd van 31:05,60s
Cara Cilliers – 10de plek vir 3000m D/16 met ‘n tyd van 11:07,66s
Samukele Willemse -13de plek vir Verspring S/18 met ‘n afstand van 5,82m
Anuschka Janse van Rensburg – 16de plek vir Gewigstoot D/16 met ‘n afstand van 11,71m
Ella Steynberg – 16de plek vir 2000m Hindernis D/18 met ‘n tyd van 8:08,20s
Arnuad Tredoux – 11de plek behaal in sy uitdun vir 800m S/18