Hoërskool Robertson se jaarlikse Gholfdag vind plaas op 18 September 2021.
“Ons wil graag weer met u hande vat en saam u ons gholfdag ‘n groot sukses maak.”
Die volgende geleenthede bestaan:
- Bof te borg – R1000
- Green te borg – R1000
- Pryse te borg
- Pryse te borg vir die veiling wat plaasvind die aand.
- Enige donasie sal ook waardeer word.
Betrokkenheid by meer as een geleentheid is beskikbaar.
“Ons sal u graag wil motiveer om aan hierdie dag deel te neem en gholf te speel.”