Goue Medalje in wiskunde. Alexis Pieters van Welkom Volkskool het die naweek ‘n Goue medalje toekenning ontvang. Sy het deelgeneem aan die jaarlikse ‘A+ Students’ Wiskunde streekskompetisie wat in Bloemfontein aangebied is. Alexis in Graad 4.
Lees meer oor Welkom Volkskool: