Hokkie – Laerskool Truida Kestell, van Bethlehem se eerste hokkiespan, het hierdie jaar geskitter op die hokkieveld. Hulle het hul besonder goed gekwyt van hulle taak en gewys waartoe hulle in staat is. Die dogters behaal ‘n uitstekende prestasie, deur die jaar onoorwonne af te sluit.
Baie geluk!!
Truidjies is baie trots op julle!!
Meer oor Truida Kestell: