)

Hoërskool Punt maak ‘n punt onder die Top 10

Hoërskool Punt is baie trots op die 2020 matrikulante wat in verskeie vakke onder die Top 10 leerders in die Wes-Kaap geeindig het:

Juanique de Lange en Elizmor Olivier het albei vir 2 vakke onder die Top 10 geëindig.

Die ander top matrikulante is:

Lené van der Gryp (Rekeningkunde); Bianca Booyens (Ekonomie); Juanique de Lange (EFAL); Ané Venter (EFAL); Juanique de Lange (Geografie); Megan Leonard (Geografie); Helga Bronkhorst (Wisk Gelet); Elizmor Olivier (Wisk Gelet); Chanté van der Westhuizen (Wisk Gelet); Elizmor Olivier (Toerisme). 

Baie geluk!

Hoërskool Punt is baie trots op julle!

Become a Sponsor
  • Related Posts

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

    Leave a Reply

    You Missed

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Gedagte vir die Week – Thought of the Week

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

    Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal