Tweekamp – Atlete van Primêre Skool Naudeville, Welkom is gekies vir die Noord-Vrystaat Tweekampspan. Hulle gaan op 1 April 2023 aan die SA kampioenskappe in Tweekamp in Stellenbosch deelneem.
Die volgende leerders wat gaan deelneem aan die Tweekamp is:
- Adriaan du Toit
- Sujané Coetzer
- Mia Vorster
- Elle-Anne Roper
Sterkte met die voorbereiding!!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Biathlon – Naudies selected for Northern Free State Biathlon Team
Athletes from Naudeville Primary School, Welkom were selected for the Northern Free State Biathlon team.
They will compete at the SA Championships in Biathlon in Stellenbosch on 1 April 2023.
The following learners who will participate in the Biathlon are:
- Adriaan du Toit
- Sujané Coetzer
- Mia Vorster
- Elle-Anne Roper
Good luck with the preparation!!