)
Tweekamp – Naudies gekies vir Noord-Vrystaat Tweekampspan

Tweekamp – Atlete van Primêre Skool Naudeville, Welkom is gekies vir die Noord-Vrystaat Tweekampspan. Hulle gaan op 1 April 2023 aan die SA kampioenskappe in Tweekamp in Stellenbosch deelneem. Die…

Vrystaat Swemspan – Sujané Coetzer gekies vir span

Vrystaat Swemspan. Sujané Coetzer van Primêre Skool Naudeville is ingesluit in die Vrystaat Swemspan. Hierdie span gaan 28 Januarie in Potchefstroom aan die 4+1 Provinsiale Gala deelneem.  Free State Swim…