)
Nasionale Tweekamp Kampioenskap – Hoër Meisieskool Oranje

Nasionale Tweekamp Kampioenskap. Drie leerders van Hoër Meisieskool Oranje in Bloemfontein het die naweek aan die Nasionale Tweekamp Kampioenskap in Stellenbosch meegeding. Michaela van Rooyen het die beste uitslag behaal.…

Tweekamp – Naudies gekies vir Noord-Vrystaat Tweekampspan

Tweekamp – Atlete van Primêre Skool Naudeville, Welkom is gekies vir die Noord-Vrystaat Tweekampspan. Hulle gaan op 1 April 2023 aan die SA kampioenskappe in Tweekamp in Stellenbosch deelneem. Die…

Tweekamp Liga’s – Hoërskool Trio leerders presteer

Tweekamp Liga’s. Hoërskool Trio, Kroonstad, se atlete het puik presteer gedurende die tweekamp ligas. Liga 1 Charmae Donald 2de plek Johan Kriel 5de plek Rahn van Aswegen 1ste plek Cobus…

Tweekamp – Oranje Primêr leerders in Interprovinsiale span

Tweekamp. Agt leerders van Primêre Meisieskool Oranje, is gekies vir die Interprovinsiale Tweekampspan. Die span gaan op 3 Desember aan die Interprovinsiale byeenkoms deelneem in Kimberley. Biathlon. Eight learners from…