Tweekamp Liga’s. Hoërskool Trio, Kroonstad, se atlete het puik presteer gedurende die tweekamp ligas.
Liga 1
- Charmae Donald 2de plek
- Johan Kriel 5de plek
- Rahn van Aswegen 1ste plek
- Cobus Kriel 2de plek
Liga 2
- Charmae Donald 1ste plek
- Ernst Eloff 1ste plek
- Johan Kriel 3de plek
- Cobus Kriel 1ste plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








