)
SASHOC Nationals – Trio High School

SASHOC Nationals. 🏑Trio High School Shines at SASHOC Nationals. Trio High School in Kroonstad is beaming with pride as their talented U16A hockey team takes the national stage at the…

Cross Country League 4 – Trio High School excels

Cross Country League. A huge shoutout to Trio High School’s athletes for crushing it in Cross Country League 4 at Kroonstad. League 4 results: G U14 G U15 B U15…

Provincial School Hockey teams – Trio High School

Provincial School Hockey teams. Foto, voor: Lesedi Matseliso, Agter: Amo Dumane, Jandré Spies, Ivan de Bruyn, Georgio du Plessis Forty two hockey players from Trio High School, Kroonstad, are included…

Free State Cycling – Trio High School cyclists excel

Free State Cycling. Eighteen cyclists from Trio High School, Kroonstad, participated in the Free State Cycling Crit and TT #3 on Saturday 12 April. Time Trail: Girls U15 Boys U15…

Schools SA20 Nationals – Saint Andrew’s School Bloemfontein

Schools SA20 Nationals. “The road has been exciting and challenging for a young team. We always say the worst thing that can happen to a school-boy team is an unbeaten…

ESKOM Expo Regional Competition – Trio High School

ESKOM Expo Regional Competition. Trio High School learner, Helené Fourie, participated in the ESKOM Expo Regional Competition for Young Scientists Science Fair in Welkom. The competition took place from 16…

Inter Provincial Hockey Tournament – Trio High School

Inter Provincial Hockey Tournament. Three u18A boys from Trio High School, Kroonstad, are playing at the Inter Provincial Hockey Tournament in Bloemfontein. More school news: https://schoolsthatrocksa.co.za https://www.triohs.co.za/ Photo supplied

‘Fast 5’ Netbal – Hoërskool Trio spanne skitter

‘Fast 5’ Netbal. Die 0.15 en 0.17 ‘Fast 5’ netbal spanne van Hoërskool Trio, Kroonstad, het vandag, Saterdag 26 Augustus, 1ste en 2de geëindig het tydens die Fezile Dabi Fast…

Bokkie Week 2023 awards – Trio High School Rugby boys awarded

Bokkie week 2023 awards. The IRI at Naka Bulls RC in Pretoria is proud to announce all the winners of the best players of the Bokkie week 2023 awards. They…

SA Padfiets Kampioenskappe – Hoërskool Trio neem deel

SA Padfiets Kampioenskappe. Vier leerders van Hoërskool Trio in Kroonstad gaan eerskomende naweek aan die SA Padfiets Kampioenskappe deelneem. Nadia Campher, Dona-Lee Fourie, Desiré Janse van Rensburg en Rohan van…

Provinsiale Rugby – Hoërskool Trio spelers in spanne opgeneem

Provinsiale Rugby. Hoërskool Trio in Kroonstad spog hierdie jaar met 29 Provinsiale rugby spelers in die verskeie spanne. Die voorlopige groepe: O.18 Cravenweek – Charlton Basson, CJ Taljaard, Thuto Kekane,…

Wintersport – Hoërskool Trio vs Hoërskool Diamantveld

Wintersport. Hoërskool Trio, Kroonstad, se wintersport spanne het die stryd aangesê teen Hoërskool Diamantveld van Kimberley. Die uitslae lyk as volg: Rugby Dogters hokkie Seuns hokkie Netbal Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…

Netbal – Hoërskool Trio vs Hoërskool Hentie Cilliers

Netbal. Hoërskool Trio van Kroonstad se netbalspanne het kragte gemeet teen Hoërskool Hentie Cilliers van Virginia. Trio se spanne het uitstekend gespeel en sewe uit agt wedstryde gewen. Trio netbal…

ASA Atletiek – Merinda Cronje van Trio wen goud

ASA Atletiek. Merinda Cronje, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het tydens die SA’s goud gewen. Sy het tydens die ASA Atletiek byeenkoms eerste plek behaal in spiesgooi! A big…

SA Biathlon Championship – Hoërskool Trio atlete neem deel

SA Biathlon Championship. The SA Biathlon Championship took place on 1 April 2023 at Coetzenburg Stadium, Stellenbosch. 954 Athletes from all nine provinces participated at the championship. Die volgende atlete…

Wesgrow Sportdag – Ruby Hoërskool Trio vs Fichardtpark

Wesgrow Sportdag. Hoërskool Trio van Kroonstad se rugbyspanne het 18 Maart teen Hoërskool Fichardtpark van Bloemfomtein te staan gekom. Die uitslae was as volg: Wesgrow Sports Day. High School Trio…

Multi Green Atletiek – Hoërskool Trio atlete presteer

Multi Green Atletiek. Atlete van Hoërskool Trio in Kroonstad het by die Multi Green Atletiek byeenkoms in Sasolburg deelgeneem. Die atlete het hul baie goed van hul taak gekwyt en…

Valentynsbal 2023 – Hoërskool Trio vier Valentynsdag

Valentynsbal 2023. Hoërskool Trio, Kroonstad, bied foto’s aan van hul Valentynsbal. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.triohs.co.za/ Foto’s verskaf

Skole Krieket – Hoërskool Trio vs Hoërskool Hoopstad

Skole Krieket. In ‘n skole krieket wedstryd tussen Hoërskool Trio van Kroonstad se tweede span en Hoërskool Hoopstad het Trio met 7 paaltjies gewen. Hoopstad se span is uitgeboul vir…

Vrystaat Bergfiets XCO – Hoërskool Trio leerder presteer

Vrystaat Bergfiets XCO. Nadia Campher, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het die afgelope naweek in Bloemfontein tydens die Vrystaat Bergfiets XCO kampioenskappe haar ouderdomsgroep gewen. Sy het toe minder…

Trio O.15 Krieket – Hoërskool Trio vs Bethlehem Voortrekker

Trio O.15 Krieket. In ‘n spannende wedstryd tussen hierdie twee sterk krieketskole het Hoërskool Trio se 0/15A-krieketspan ongelukkig teen Bethlehem Voortrekker Hoërskool met 18 lopies verloor. Voortrekker kolf eerste en…

Matrieks 2022 – Hoërskool Trio Toppresteerders

Matrieks 2022. Hoërskool Trio, Kroonstad, dra gelukwense oor aan hul matrieks 2022, Megan van Biljon en Seratehi Nketu, wat as toppresteerders aangewys is. Matrics 2022. Trio High School, Kroonstad, congratulates…

Matriekuitslae 2022 – Hoërskool Trio se uitslae skitter

Matriekuitslae 2022. Met die bekendmaking van die matriekuitslae 2022, wopd dit bekend gemaak dat Trio Hoërskool Kroonstad, een van die Top 10 skole in die Vrystaat is. Trio se Toppresteerders:…

Atletiek kliniek – Trio afrigters woon kliniek by

Atletiek kliniek. Afrigters van Hoërskool TRIO, Kroonstad, woon ‘n twee-dag atletiek kliniek saam top afrigters by in Welkom, Laerskool Naudeville. Klarissa Nel en Betsie Klopper – verspring Chanell Lamprecht, Judy-Lee…

Hoofmeisie 2023 – Schools That Rock gesels met Miya Jordaan

Hoofmeisie 2023. In ons reeks oor skole se hoofleiers vir volgende jaar, gesels Schools That Rock met Miya Jordaan. Miya, Hoofmeisie van Hoërskool Trio vir 2023, vertel ons meer van…

Wiskunde Prestasies – Zanne-Mari Greeff van Trio kry toekenning

Wiskunde Prestasies. Zanne-Mari Greeff, Graad 9 leerder van Hoërskool Trio, Kroonstad, is uitgenooi na die Prestige Wiskunde-Prysuitdeling. Dit is vir leerders met wiskunde prestasies van die Vrystaat en Noord-Kaap. Bloemfontein…

Tweekamp Liga’s – Hoërskool Trio leerders presteer

Tweekamp Liga’s. Hoërskool Trio, Kroonstad, se atlete het puik presteer gedurende die tweekamp ligas. Liga 1 Charmae Donald 2de plek Johan Kriel 5de plek Rahn van Aswegen 1ste plek Cobus…

Valsrivier Gala – Trio High School swimmers excelled

Valsrivier Gala. Three learners from Trio High School, Kroonstad, competed at the Valsriver Gala on 12 November. The gale took place at the Môrewag Swimming Pool. This was the first…

Fisiese Wetenskap – Jopie Roux na Fisiese Wetenskappe Olimpiade

Fisiese Wetenskap. Jopie Roux is ‘n graad 11-leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Jopie is ingesluit op die kortlys van die span wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die 54ste Internasionale…

Hoërskool Trio – Prestige aand 2022 Spesiale toekennings

Hoërskool Trio. Hoërskool Trio, Kroonstad, het hul Prestige aand Spesiale toekennings – Vlam gehou. Leerders wat spesiale toekennings ontvang het: Charné Smalberger: SA O.16 Jukskeispan Prince Radebe: won two silver…

Hoërskool Trio – Prestige aand 2022 toekennings

Hoërskool Trio. Hoërskool Trio, Kroonstad, het hul Prestige toekennings aand gehou. Die leerders wat toekennings ontvang het: Kaylie Steyl: veelsydigste Junior meisie Danie Schoonraad: veelsydigste senior seun in sport Henriëtte…

Leerderraad 2023 – Hoërskool Trio maak Leerderraad bekend

Leerderraad 2023. Hoërskool Trio van Kroonstad het tydens hul Prestige aand hul leerderraad vir 2023 bekend gemaak. Die volgende leerders is verkies vir 2023 se leerrderraad: Hoofseun: Jessè Jordaan Onderhoofseun:…

Vrystaat XCO Skole Fietsry – Trio span wen Vrystaat kompetisie

Vrystaat XCO Skole Fietsry. Hoërskool Trio van Kroonstad het behoorlik die stof in die ander spanne se oë getrap tydens die Vrystaat XCO Skole Fietsry Kompetisie. Die span eindig algeheel…

ASA Atletiekbyeenkoms – Trio se Johannè Jonker skitter

ASA Atletiekbyeenkoms. Johannè Jonker is ‘n graad 8-leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad. Sy het die afgelope naweek geskitter by die eerste ASA Atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Dit was die eerste…

Fast 5 Netbal Vrystaatbeker – Hoërskool Trio O.15 span wen beker

Fast 5 Netbal Vrystaatbeker. Hoërskool Trio van Kroonstad se O.15 Fast 5 Netbal span het die Vrystaatbeker gewen. Die toernooi het op Saterdag, 17 September, in Bloemfontein plaasgevind. Die span…

Fezile Dabi Fast 5 – Hoërskool Trio presteer by Netbal

Fezile Dabi Fast 5. Hoërskool Trio, Kroonstad, het pragtig presteer tydens die Fezile Dabi Fast 5 Netbal Toernooi. Die O.17 netbalspan van Hoërskool Trio het die volgende prestasies behaal: Hoërskool…

Kovsie Liga Finaal – Hoërskool Jim Fouché vs Hoërskool Trio

Kovsie Liga Finaal. Finale glorie vir die “Greenmachine” van Hoërskool Jim Fouché in 2022 was hulle ongelukkig nie beskore nie. Hoërskool Trio van Kroonstad het as wenners van die Kovsie-liga…