Vrystaat Bergfiets XCO. Nadia Campher, leerder van Hoërskool Trio in Kroonstad, het die afgelope naweek in Bloemfontein tydens die Vrystaat Bergfiets XCO kampioenskappe haar ouderdomsgroep gewen.
Sy het toe minder as 24 uur later in Midvaal, Gauteng, in die Fast one 47km padfietswedren ‘n tweede plek vir meisies O/17 behaal. Nadia het in hierdie ren algeheel die tiende plek onder die dames behaal.
Free State Mountain Bike XCO. Nadia Campher, learner of Trio High School in Kroonstad, won her age group at the Free State Mountain Bike XCO championships this past weekend in Bloemfontein.
She then achieved second place for girls U/17 in the Fast one 47km road cycling race less than 24 hours later in Midvaal, Gauteng. Nadia also took tenth place among the ladies overall in this race.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf