Fezile Dabi-Tennisspanne. Tien leerders van Hoërskool Parys is opgeneem in die onderskeie Fezile Dabi-Tennisspanne:
0.19
- Diaan Brin
- Mene Fourie
- Marli Fourie
0.17
- Reinhard van der Hoven
- Siya Ntsuku
- Kyla Jardim
- Sure de Swardt
0.15
- Heinrich Nortje
- Dregan Brink
- Kaylene Williams
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf