)
SA Cup Gimnastiek Kampioenskappe – Zaina Dames in span

SA Cup Gimnastiek kampioenskappe. Zaina Dames van Hoërskool Parys en 24 Seven Parys Trampolien klub is gekies is vir die SA Cup Gimnastiek Kampioenskappe se span van 2022. Die TOP…

Fezile Dabi-Tennisspanne – Hoërskool Parys spelers in spanne

Fezile Dabi-Tennisspanne. Tien leerders van Hoërskool Parys is opgeneem in die onderskeie Fezile Dabi-Tennisspanne: 0.19 0.17 0.15 Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://hs.parys.co.za/ Foto verskaf