Kings en Queens skaak. Hendrik en Abel Rautenbach, twee broers van Hoërskool Reitz, het verlede naweek aan ‘n skaak toernooi deelgeneem in Bloemfontein. Dit is aangebied deur Kings en Queens skaak klub.
Hendrik eindig vierde en Abel eindig elfde in die 0/14 afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf