)
Kings en Queens skaak – Hoërskool Reitz leerders presteer

Kings en Queens skaak. Hendrik en Abel Rautenbach, twee broers van Hoërskool Reitz, het verlede naweek aan ‘n skaak toernooi deelgeneem in Bloemfontein. Dit is aangebied deur Kings en Queens…

2022 Reitz Matrieks – Hoërskool Reitz trots op uitslae

2022 Reitz Matrieks. Hoërskool Reitz is met reg trots op ons 2022 matrieks. Ons spog vanjaar met 25 onderskeidings. Top-presteerders: Geluk aan Jan Hendrik Lange met sy behaling van die…

Hoërskool Reitz – Nuwe personeel verwelkom

Hoërskool Reitz. Hoërskool Reitz verwelkom graag die volgende nuwe personeel wat by die skool aangesluit het: Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://reitzhs.co.za/ Foto verskaf

Ghymkhana – Hoërskool Reitz ruiters by SA’s

Ghymkhana. Drie leerders van Hoërskool Reitz, Drian Oosthuizen, Lizelle Cilliers en Janco Oosthuizen verteenwoordig die Gauteng Provinsiale Ghymkana span by die SA Kampioenskappe in Rawsonville in die Wes-Kaap. Hul perde…