2022 Reitz Matrieks. Hoërskool Reitz is met reg trots op ons 2022 matrieks. Ons spog vanjaar met 25 onderskeidings.
- 100% Slaafsyfer
- 30 Bachelors (88,2%)
- 4 Dip (8,8%)
- HC (2.9%)
- 25 = A’s
- 39= B’s
- 81 = C’s
- 51 = D’s
Top-presteerders:
- Jan Hendrik Lange: 7 onderskeidings
- Carla Fivas: 4 onderskeidings
- Alho Carlos, Patience Mokoena, Dian Oosthuizen en Luan Strauss: 2 onderskeidings elk
- Christellé Fourie, Sihle Mbhele en Tina-Mari Weyers: 1 onderskeiding elk
Geluk aan Jan Hendrik Lange met sy behaling van die Top 50 groep in die Vrystaat.





Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








