Wintersport. Hoërskool Trio, Kroonstad, se wintersport spanne het die stryd aangesê teen Hoërskool Diamantveld van Kimberley.
Die uitslae lyk as volg:
Rugby
- Trio o.14A wen 31 – 7
- Trio o.14B wen 60 – 0
- Trio o.15A verloor 17 – 21
- Trio o15G wen 22 – 10
- Trio 3de span verloor 7 – 53
- Trio 2de span verloo 10 – 24
- Trio 1ste span verloor 15 – 21
Dogters hokkie
- Trio o.14A vs o.16B: wen 4 – 0
- Trio o.16A verloor 0 – 1
- Trio 2de span wen 9 – 1
- Trio 1ste span verloor 0 – 2
Seuns hokkie
- Trio o.14A vs o.16B: wen 4 – 1
- Trio o.16A wen 3 – 1
- Trio 1ste span wen 6 – 2
Netbal
- Trio o.14A gelykop 22 – 22
- Trio o.14B verloor 7 – 19
- Trio o.15A verloor 8 – 20
- Trio o.15A verloor 15 – 35
- Trio o.15B verloor 3 – 33
- Trio o.15C verloor 3 – 33
- Trio o.16 A wen 20 – 19
- Trio o.16B verloor 9 – 29
- Trio 1ste span verloor 24 – 60
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf