Leerderraad 2023. Hoërskool Trio van Kroonstad het tydens hul Prestige aand hul leerderraad vir 2023 bekend gemaak.
Die volgende leerders is verkies vir 2023 se leerrderraad:
- Hoofseun: Jessè Jordaan
- Onderhoofseun: JD Kirstein
- Onderhoofseun: Jandré Venter
- Hoofmeisie: Miya Jordaan
- Onderhoofmeisie: Zanri de Witt
- Onderhoofmeisie: Burnette Staal
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf